Misongelukke bring groot skade

Die N12-snelweg was weer vroeƫr die week besaai met verskeie ongelukke wat as gevolg van digte mis, plaasgevind het.