Mnr. en mej. Tegnies gekroon!


Die mnr. en mej. Tegnies finaliste het gepronk tydens ’n glansgeleentheid op Donderdag, 9 Februarie. Char Lee Ferreira en Mornè Swanepoel was as mnr. en mej. Tegnies gekroon. Ruan (Vossie) Vorster was eerste prins en Anri Jansen as eerste prinses.


Bernard Janse van Rensburg tydens die mnr. en mej. Tegnies geleentheid wat op Donderdag, 9 Februarie plaasgevind het.


Donè O’Grady was ook een van die finaliste tydens die mnr. en mej. Tegnies geleentheid op Donderdag, 9 Februarie.

VOL GALLERY HIER:

  AUTHOR
Melissa Nel
JOURNALIST/PHOTOGRAPHER

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Mr Fix-It is gone