Edenpark hou markdag

Edenpark aftreeoord het ’n markdag gehou, met die doel om ekstra fondse in te samel vir die inwoners en ook om bietjie te sosialiseer.

Dit het op Woensdag, 7 Junie plaasgevind by Edenpark en dit was ’n fees vir almal wat dit bygewoon het.

  AUTHOR
Melissa Nel
JOURNALIST/PHOTOGRAPHER

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Kerk hou basaar