WEN twee kaartjies vir die Jennifer Zamudio optrede!

Jennifer Zamudio is oppad na ons dorp toe en om dit te vier gee ons twee kaartjies weg vir die vertoning wat plaasvind op 25 Augustus by Mystical Mansion.

Om te wen beantwoord die volgende vraag:

Wat is die naam van Jennifer se nuutste album?

Stuur jou antwoord saam met jou naam en besonderhede na amanda@witbanknews.co.za

Inskrywings sluit teen 23 Augustus 11h00.

  AUTHOR
Amanda Botha

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Nòg hartseer vir die Clarence-gesin