History

swtbcolliery2

Die oorsprong van Witbank Part.2

‘n Hele aantal jare na Baines se reise deur die omgewing onderneem dr. Rowland J. Atcherley, ‘n pro-boerse Brit, ‘n resitog na die nuut-geannekseerde Zuid-Afrikaansche Republiek en skryf sy boek A Trip to Boërland (Atcherley 1879).
Self-portrait of Thomas Baines at age 38. Oil on canvas. William Fehr Collection

Die oorsprong van Witbank Part.1

Elke gehuggie of dorp het ‘n oorsprong en die ontstaan van dorpe en stede is gegrond op bepaalde redes. Witbank, het net soos enige ander dorp, ‘n rede gehad vir sy ontstaan en soos reeds tot dusver afgelei kan word, kan dit toegeskryf word aan die groot afsettings van steenkool wat in die omgewing ontdek was.
Boerenrepublieken

Die Transvaalse Hoëveld Part.2

Die feit dat daar soveel wild in die omgewing was, word onderskryf deur ‘n vertelling van ‘n ou inwonder van Middelburg, mev. Lena Scott, wat lank op Kromdraai gewoon het. Sy vertel in ‘n onderhoud met Ruth Zillen soos volg:
Boerenrepublieken

Die Transvaalse Hoëveld Part.1

Die Witbankse landdrosdistrik is geleë op die oostelike Hoëveld van die destydse Transvaalse Provinsie en slegs die noordelike hoek van die gebied lê in die oorgangsgordel na die Middelveld.

getit_witbankcosmosgazettelooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top