100% slaag vir HTS

Shaakirah Cassim spog met ses onderskeidings.

Hoër Tegniese Skool se klas van 2017 wat bestaan het uit 166 leerlinge, slaag almal suksesvol matriek.

Weereens doen HTS gestand aan sy goeie akademiese rekord.

Die briljante blou skool spog graag met die top matrikulante:

Jo Spoelstra spog nie net met sewe onderskeidings nie maar is ook gekeur om medies te gaan studeur by die Universiteit van Pretoria. Sy presteer in die volgende vakke: Afrikaans, Engels, wiskunde, fisiese wetenskappe, lewenswetenskappe, ingeneursgrafika en ontwerp en lewensoriëntering.

Jo Spoelstra spog met sewe onderskeidings.

Shaakirah Cassim slaag matriek met ses onderskeidings in Afrikaans, wiskunde, fisiese wetenskappe, lewenswetenskappe, rekeningkunde en lewensoriëntering. Sy het ’n volle beurs ontvang en sal in 2018 chemiese ingenieurswese gaan swot by die Universiteit van Pretoria.

Simon Cloete spog met vier onderskeidings in ingenieursgrafika en ontwerp, meganiese tegnologie, fisiese wetenskappe en lewensoriëntering.

Leché Demetriou het vier onderskeidings behaal en gaan onderwys in Potchefstroom swot. Sy behaal onderskeidings in Afrikaans, Engels, wiskunde geletterdheid en lewensoriëntering.

Clyde Mc Dougal die hoofseun van 2017 behaal vier onderskeidings in Afrikaans, lewensoriëntering, ingenieursgrafika en ontwerp en rekenaartoepassingstegnologie.

Grietjie Pieters spog met vier onderskeidings in Afrikaans, lewensoriëntering, rekeningkunde en lewenswetenskappe.

Shania-Lee Swart is nie net ’n sportdogter nie maar behaal vier onderskeidings in Engels, lewensoriëntering, elektriese tegnologie en fisiese wetenskappe.

Amber-Leigh Lezar het drie onderskeidings behaal in Engels, lewensoriëntering en rekenaartoepassingstegnologie.

Logan Pretorius behaal onderskeidings in Afrikaans, Wiskunde geletterdheid en lewensoriëntering.

Kyla Rose behaal drie onderskeidings in Afrikaans, lewensoriëntering en fisiese wetenskappe.

Jessica-Lee Smith het drie onderskeidings in Afrikaans, Engels en toerisme.

Tayla-Ann Thornburn spog met drie onderskeidings in Afrikaans, lewensoriëntering en rekeningkunde.

  AUTHOR
Chrisuné Vermeulen
JOURNALIST/PHOTOGRAPHER

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Sies stadsraad!

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Middelburg Observer
Witbank News


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Middelburg Observer
Witbank News

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: